Inskrywings & Fooie

Skoolgelde vanaf 1 Januarie 2018

Kleuters: (3 tot 6 jaar) ontbyt/middagete/verversings ingesluit
Item Prys Inligting
VoldagR 2 450-00(R 60 korting vir 2 kinders)
HalfdagR 2 300-00(R 60 korting vir 2 kinders en etes ingesluit)
Slagorkes-ledeR 50-00per kind per maand ekstra in 'n aparte koevert
“Snoepie”R 30-00per kind per maand ekstra in 'n aparte koevert
Bak en brouR 10-00per kind per maand ekstra in 'n aparte koevert
PoppekasR 20-00(een keer per maand vir al die kleuters/peuters)
Roomys ens. word gegee omdat ons nie van 'n snoepie hou nie. Omdat die lekkernye wat gekies word nie te veel soetigheid bevat nie, eet die kleutertjies hulle kossies in die middae
Peuter-Afdeling: (1 tot 3 jaar) ontbyt/middagete/verversings ingesluit
Item Prys Inligting
Voldag
(Nog op doeke)
R 2 550-00(R 60 korting vir 2 kinders)
Halfdag
(Nog op doeke)
R 2 400-00(R 60 korting vir 2 kinders)
Voldag
(Van doeke af)
R 2 450-00(R 60 korting vir 2 kinders)
Halfdag
(Van doeke af)
R 2 300-00(R 60 korting vir 2 kinders)
“Snoepie” & bak en brouR 30-00per kind per maand ekstra in 'n aparte koevert (dit word elk Vrydag aan peuters gegee)
PoppekasR 20-00(een keer per maand vir al die peuters)
Baba Sentrum: (3 maande tot 1 jaar) ontbyt/middagete/verversings ingesluit
Item Prys Inligting
Voldag & halfdagR 2 550-00(R 60 korting vir 2 kinders)
Dagbesoekers: Kleuters/Peuters/Babas
Item Prys Inligting
VoldagR 120-00Vir die dae wat u kind die skool besoek
HalfdagR 100-00